Export Metadata
| Title | Hoofstuk 5: Strategiese perspektief op kerkwees |
|---|---|
| Contributor | Wim A. Dreyer(author) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/hts.v72i5.4380 |
| Landing page | http://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/22 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/ |
| Copyright | Wim A. Dreyer 2016. Licensee: AOSIS (Pty). Ltd The moral rights of the author have been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Publication place | Durbanville, Cape Town, South Africa |
| Published on | 2017-04-04 |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BIC |
|
| Keywords |
|
Contributors
Wim A. Dreyer
(author)Wim Dreyer is dosent in Historiese Teologie aan die Fakulteit Teologie (Universiteit van Pretoria) en as Hardenberg Fellow verbonde aan die Johannes à Lasco Instituut (Emden, Duitsland). Hy het doktorale studies in Praktiese Teologie asook Kerkgeskiedenis en Kerkreg voltooi. Die sentrale tema van sy navorsing is die kerk, wat hy vanuit historiese, sistematiese, missionale en praktiese perspektiewe belig. In sy nuutste publikasie, ‘Praktiese ekklesiologie – Kerkwees in die 21ste eeu’ word die kerk vanuit verskillende perspektiewe belig. Hy het reeds meer as dertig wetenskaplike artikels gepubliseer.
Wim Dreyer is in 1983 as predikant van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) gelegitimeer. Van 1983 tot 2005 dien hy in verskeie Hervormd egemeentes (Magaliesmoot, Vliegepoort, Balfour en Horison). Van 1996 tot 2001 is hy redakteur van Die Hervormer, amptelike mondstuk van die NHKA en van 2005 tot 2010 is hy as sekretaris verantwoordelik vir sendingwerk en ekumeniese skakeling van die NHKA. Hy is sedert 2010 as kerklike dosent aan die Universiteit van Pretoria verbonde. Sedert 2001 dien hy op die Moderatuur van die NHKA, tans as voorsitter.
Willem Akkerhuys Dreyer is in 1958 in Pretoria gebore. Sy vader is die bekende filosoof en teoloog, prof. P.S. (Piet Dreyer). Wim en Gerda is in 1980 getroud en hulle het vier seuns. Twee van hulle is ook predikante in die Hervormde Kerk.
