
Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening: ’n Missionêre Christologie
- Pieter Verster(author)
| Title | Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening |
|---|---|
| Subtitle | ’n Missionêre Christologie |
| Contributor | Pieter Verster(author) |
| DOI | https://doi.org/10.18820/9781928424116 |
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/64 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0 |
| Copyright | Pieter Verster |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Bloemfontein |
| Published on | 2017-12-01 |
| ISBN | 978-1-928424-11-6 (Paperback) |
| 978-1-928424-11-6 (PDF) | |
| Short abstract | In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. |
| Long abstract | In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. – Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria |
| Print length | 306 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| Dimensions | 175 x 245 mm | 6.89" x 9.65" (Paperback) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
| Keywords |
|
