Export Metadata
| Title | Hoofstuk 8: Nader aan die siekbed |
|---|---|
| Contributor | Johannes L. Roos(author) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/aosis.2019.BK135.08 |
| Landing page | https://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/135 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/ |
| Copyright | J.L. Roos. Licensee: AOSIS (Pty) Ltd. The moral right of the author has been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Publication place | Durbanville, Cape Town, South Africa |
| Published on | 2019-12-16 |
| Print length | 44 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BIC |
|
| Keywords |
|
Contributors
Johannes L. Roos
(author)Professor J.L. Roos het ‘n MBChB-graad in 1975 aan die Universiteit van Pretoria (UP) behaal en die MMed (Psych)-graad met lof in 1983. In Oktober 1989 behaal hy die MD (Psigiatrie)-graad aan UP met ‘n proefskrif getiteld: “’n Ondersoek na oorsake van selfmoord by pasiënte met skisofrenie”. Hy is sedert 1976 verbonde aan Weskoppies Hospitaal en die Universiteit van Pretoria en in 2001 word hy Professor en Hoof van die Department Psigiatrie, UP. Hy is outeur of mede-outeur van meer as 100 publikasies in spesialis en akademiese joernale. Hy is geïnteresseerd in navorsing oor gesinsmoord, selfmoord in pasiënte met skisofrenie en die genetika van skisofrenie. In 2010 is hy deur die Nasionale Navorsingstigting as ‘n gevestigde navorser geëvalueer. In 2014 behaal hy ‘n DSc-graad by UP getiteld: “Genetic variation and clinical variables contributing to schizophrenie in a founder population from South Africa”.
