Verskyning en verdwyning van ’n verligte mens: ’n Boeddha in Theravāda perspektief, mistiek vertolk
- J.S. Krüger(author)
| Title | Verskyning en verdwyning van ’n verligte mens: ’n Boeddha in Theravāda perspektief, mistiek vertolk |
|---|---|
| Contributor | J.S. Krüger(author) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/aosis.2022.BK321 |
| Landing page | https://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/321 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/ |
| Copyright | J.S. Krüger. Licensee: AOSIS (Pty) Ltd. The moral right of the author has been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Publication place | Durbanville, Cape Town, South Africa |
| Published on | 2023-02-28 |
| Series |
|
| ISBN | 978-1-77634-224-2 (Paperback) |
| 978-1-77634-226-6 (PDF) | |
| 978-1-77634-225-9 (EPUB) | |
| Long abstract | The book offers an Afrikaans translation (in six chapters) of selected parts of a number of Pali suttas dealing with the birth of a previous Buddha (Vipassi); a previous life of the 'present' Buddha (Siddhattha Gotama), his enlightenment experience, and his death; the appearance of the next Buddha (Metteya); and the phenomenon of a 'silent' (pacceka) Buddha. Standard books on the life of the Buddha usually restrict themselves to probable historical reconstructions of his life and times, with a cursory interest in the role and significance of myth in the Buddha pictures. The proposed new book focuses on the role of myth and seeks to plumb the mythological context. This opens a new window on a comparative study of the Buddha and, for example, the mythological encapsulation of the Jesus phenomenon in a thought experiment of a millennium, finding its apex in the High Scholasticism of Thomas of Aquinas. The book seeks to focus on the different ways in which traditional orthodox Christianity sought, and seeks, to reconcile theory and mythology and on the manner in which this important dimension was dealt with in Buddhism. |
| Print length | 326 pages (nulla+326+nulla) |
| Language | Afrikaans (Original) |
| Dimensions | 170 x 244 mm | 6.692913385826772" x 9.606299212598426" (Paperback) |
| THEMA |
|
| BIC |
|
| Keywords |
|
| Funding |
Contents
- J.S. Krüger
- J.S. Krüger
- J.S. Krüger
- J.S. Krüger
- J.S. Krüger
- J.S. Krüger
- J.S. Krüger
| Landing Page | Full text URL | Platform | |||
|---|---|---|---|---|---|
| https://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/321(opens in new tab) | Landing page(opens in new tab) | https://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/321(opens in new tab) | Full text URL(opens in new tab) | Publisher Website |
Contributors
J.S. Krüger
(author)Ná voltooiing van die BA- en BD-grade (1960 en 1963) onderskeidelik) aan die Universiteit van Pretoria , Suid-Afrika, het die outeur die Drs Th in Sistematiese Teologie aan die Vrije Universiteit van Amsterdam (1966) en die DD-graad in Sistematiese Teologie aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) (1971) verwerf.
In 1972 het hy diens aanvaar as senior lektor in die Departement Sistematiese Teologie en Teologiese Etiek aan Unisa. Geleidelik het ’n duidelike belangstelling in die mistiek en ’n latente belangstelling in vergelykende godsdienswetenskap (lg. het uiting gevind in die intensiewe bestudering van Boeddhisme) hulle selflaat geld, en in 1979 het hy oorgeskuif na die Departement Sending- en Godsdienswetenskap, waar hy in 1980 as professor aangestel is, met leeropdrag Godsdienswetenskap.
In 1980 het die Department in twee verdeel: Sendingwetenskap, en Godsdienswetenskap. Hy was by laasgenoemde betrokke as voorsitter tot sy aftrede in 2005. In die middel-1970’s het hy Pali ernstig begin bestudeer, en in 1984 die voorreg gehad om, tydens ’n periode van studieverlof, Pali en Theravāda Boeddhisme intensief aan die Universiteit van Peradeniya in Kandy, Sri Lanka, te bestudeer. Bykomend tot sy werk aan Unisa, het hy ook vir ’n tydperk van vyftien jaar Boeddhistiese geskiedenis en filosofie aan die African Buddhist Seminary by die Nan-Hua Tempel op Bronkhorstspruit, Suid-Afrika, gedoseer. Afgesien van ’n aantal artikels waarin hy hom vanaf die vroeë sewentigerjare van politieke apartheid gedistansieer het (dit het saamgeval met ’n toenemende ontnugtering met Christelike teologie soos gewoonlik bedryf – ná sy insig as ’n variant van godsdienstige apartheid), het hy in artikels en ’n reeks boeke vorm begin gee aan ’n groeiende belangstelling in die mistiek, insluitende pax fidei. Hierdie publikasies gee uiting aan sy belangstelling in die kuns en dissipline van vertaling uit een religie-taal-kultuur in ’n ander. Dit gee uitdrukking aan sy verbondenheid tot die werklike verstaan van religieuse manifestasies uit ’n ander kulturele milieu as sy eie omgewing op die basis van eerstehandse kennis van hulle normatiewe geskrifte. Elkeen van die publikasies bevat ook teoretiese nadenke oor inter- en multireligieuse ontmoeting en konvergensie.
