Hoofstuk 8: Kerk en politiek
Export Metadata
| Title | Hoofstuk 8: Kerk en politiek |
|---|---|
| Contributor | Prof. Dr Ignatius W.C. (Natie) van Wyk(author) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/aosis.2019.BK91.08 |
| Landing page | https://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/91 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/ |
| Copyright | N. van Wyk. Licensee: AOSIS (Pty) Ltd. The moral right of the author has been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Publication place | Durbanville, Cape Town, South Africa |
| Published on | 2020-01-23 |
| Print length | 27 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BIC |
|
| Keywords |
|
Contributors
Prof. Dr Ignatius W.C. (Natie) van Wyk
(author)Natie van Wyk (1953) is tans navorsingsgenoot van die Departement Historiese en Sistematiese Teologie, Fakulteit Teologie en Religie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika. Hy was vóór sy emeritaat in 2018, professor in Sistematiese Teologie. Hy het tussen 1981 en 1984 onder Gerhard Sauter in Bonn, Duitsland, studeer. In hierdie tyd doen hy ook periodiek navorsing in Tübingen en Wuppertal. Hy was sedert 1996 Hoof van die Hervormde Teologiese Opleiding en sedert 2005 Direkteur van die Afrika Instituut vir Missiologie. Gedurende 2016 en 2017 was hy verantwoordelik vir die organisering van Reformasie 500 in Suid-Afrika. Hy was die redakteur van die Tydskrif vir Hervormde Teologie en afdelingredakteur van die HTS Teologiese Studies/Theological Studies. Hy is getroud met Prof. Dr Neltjie van Wyk (Verpleegkunde, UP). Hulle het twee seuns, Gert en Naas.
