UJ Press
Hoofstuk 5: Taallitigasie
- Johan Lubbe (author)
- Theo du Plessis(author)
Chapter of: South African Language Rights Monitor 2010 / Suid-Afrikaanse Taalregtemonitor 2010(pp. 103–107)
Export Metadata
| Title | Hoofstuk 5: Taallitigasie |
|---|---|
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/160 |
| Publisher | UJ Press |
| Published on | 2014-06-18 |
| Long abstract | Die aanloop tot die hofsaak waarin die Regering voor die hof gedaag is weens sy versuim om ʼn nasionale taalwet op te stel, is hierbo beskryf. Vervolgens word die hoofpunte van die uitspraak van regter Du Plessis van die Noord-Gautengse Hooggeregshof: Pretoria weergegee (saak no. 49807/09, datum aangehoor 08.03.10, datum van uitspraak 16.03.10). |
| Page range | pp. 103-107 |
