Hoofstuk 7: 'n Slotblik
- Johan Lubbe (author)
- Theo du Plessis(author)
Export Metadata
| Title | Hoofstuk 7: 'n Slotblik |
|---|---|
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/160 |
| Publisher | UJ Press |
| Published on | 2014-06-18 |
| Long abstract | Hierdie verslag is nogeens ʼn bevestiging van die tendens wat ook in al die vorige verslae uitgewys is, naamlik dat die owerheid ʼn ideologie van homo[1]genisme onderskryf. Die basiese aanname van homogenisme is dat ʼn enkele identiteitsmerker bevorderlik vir nasiebou is. Verskille word as gevaarlik en middelpuntvliedend beskou, terwyl die ideale gemeenskap monotalig, mono[1]etnies, mono-godsdienstig en mono-ideologies is (Blommaart en Verschueren 1998:195). Optrede, soos in Kanada, waar die owerhede finansiële steun aan litigante verleen om te sorg dat die bepalings van die Grondwet nagekom word, is ondenkbaar in Suid-Afrika. Hier beveg die owerheid juis elke hofsaak waar teen hom beslis word deur te appelleer en ontmoedig hy litigasie deur die wete van die moontlike koste-aspek wat die saak vir litigante kan inhou. |
| Page range | pp. 109-110 |
