UJ Press
Hoofstuk 4: Taalverwante klagtes by amptelike liggame ingedien
- Johan Lubbe (author)
- Theo du Plessis(author)
Chapter of: South African Language Rights Monitor 2010 / Suid-Afrikaanse Taalregtemonitor 2010(pp. 97–103)
Export Metadata
| Title | Hoofstuk 4: Taalverwante klagtes by amptelike liggame ingedien |
|---|---|
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/160 |
| Publisher | UJ Press |
| Published on | 2014-06-18 |
| Long abstract | Taalklagtes wat by Pansat vir die periode 1 Januarie 2010 tot 31 Desember 2010 ingedien is, is by die Raad se hoofkantoor in Pretoria op 13 Mei 2013 nagegaan. Ongelukkig, ten spyte van voorafreëlings, is nege van die verlangde 27 lêers nie beskikbaar gestel nie. Die aard van die klagtes word in Tabel 9 opgesom. |
| Page range | pp. 97-103 |
