AOSIS
Hoofstuk 1: Die aanloop 1909−1916
- J.P. Oberholzer (author)
Export Metadata
| Title | Hoofstuk 1: Die aanloop 1909−1916 |
|---|---|
| Contributor | J.P. Oberholzer (author) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/hts.v66i3.916 |
| Landing page | http://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/9 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/ |
| Copyright | J.P. Oberholzer. Licensee: AOSIS (Pty) Ltd. The moral right of the authors has been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Publication place | Durbanville, Cape Town, South Africa |
| Published on | 2015-11-05 |
| Long abstract | Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884−1908, begin die moontlikheid van ‘n eie opleiding van predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite in die Zuid-Afrikaansche Republiek, die Engelse Oorlog en die armoede van lidmate van die Kerk ná die oorlog strem die proses. Danksy veral die figure A.D.W. Wolmarans, Jac van Belkun en H.C.M. Fourie kom daar uiteindelik koers. |
| Print length | 12 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| Keywords |
|
| Funding |
