AOSIS
Hoofstuk 4: Interne spanning en stryd 1941−1953
- J.P. Oberholzer (author)
Export Metadata
| Title | Hoofstuk 4: Interne spanning en stryd 1941−1953 |
|---|---|
| Contributor | J.P. Oberholzer (author) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/hts.v66i3.925 |
| Landing page | http://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/9 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/ |
| Copyright | J.P. Oberholzer. Licensee: AOSIS (Pty) Ltd. The moral right of the authors has been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Publication place | Durbanville, Cape Town, South Africa |
| Published on | 2015-11-05 |
| Long abstract | Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van die Nederduitsch Hervormende of Gereformeerde Kerk, as rektor te benoem, word uit die Hervormde Kerk teengestaan en uiteindelik deur die Minister van Onderwys geveto. ‘n Vyfde leerstoel word in die Fakulteit Teologie gevestig, naamlik Dogmatiek en Christelike Etiek. Professor B.J. Engelbrecht word in die leerstoel benoem. |
| Print length | 20 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| Keywords |
|
| Funding |
