
Surfers van die Tsunami: Navorsing en Inligtingstegnologie binne die Geesteswetenskappe
- Burgert A Senekal(editor)
| Title | Surfers van die Tsunami |
|---|---|
| Subtitle | Navorsing en Inligtingstegnologie binne die Geesteswetenskappe |
| DOI | https://doi.org/10.18820/9781920382650 |
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/60 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0 |
| Copyright | Susan Brokensha, Burgert A Senekal |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2014-12-01 |
| ISBN | 978-1-920382-64-3 (Paperback) |
| 978-1-920382-65-0 (PDF) | |
| Short abstract | Hierdie boek is toegespits op navorsers en doen verslag oor navorsing wat oor die afgelope paar jaar onderneem is om vas te stel hoe inligtingstegnologie aangewend is en kan word vir navorsingsdoeleindes binne die geesteswetenskappe, sowel as watter implikasies die gebruik van inligtingstegnologie vir die geesteswetenskappe inhou in die inligtingsera. |
| Long abstract | Hierdie boek is toegespits op navorsers en doen verslag oor navorsing wat oor die afgelope paar jaar onderneem is om vas te stel hoe inligtingstegnologie aangewend is en kan word vir navorsingsdoeleindes binne die geesteswetenskappe, sowel as watter implikasies die gebruik van inligtingstegnologie vir die geesteswetenskappe inhou in die inligtingsera. Die beginsels, implikasies, probleme en geleenthede van inligtingstegnologie en die digitale revolusie word teen die agtergrond van grootdata bespreek, en word veral in verband gebring met die geesteswetenskappe in Suid-Afrika. |
| Print length | 142 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| Dimensions | 175 x 245 mm | 6.89" x 9.65" (Paperback) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
| Keywords |
|
