Export Metadata
| Title | Hoofstuk 4: Blomme (Pupphavagga) |
|---|---|
| Contributor | J.S. (Kobus) Krüger(author) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/aosis.2017.dwd42.04 |
| Landing page | http://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/37 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/ |
| Copyright | J.S. Krüger 2017. Licensee: AOSIS (Pty) Ltd. The moral rights of the authors have been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Publication place | Durbanville, Cape Town, South Africa |
| Published on | 2017-11-27 |
| Print length | 12 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BIC |
|
| Keywords |
|
Contributors
J.S. (Kobus) Krüger
(author)J.S. (Kobus) Krüger is navorsingsgenoot in die Fakulteit Teologie en Religie aandie Universiteit van Pretoria. Sy werk is gesentreer in die mistiek soos dit in die mistieke tradisies van verskillende religieë en skeppende persone in hierdie verband tot uiting kom. Hy beklemtoon die ontmoeting van hierdie tradisies en ondersoek die moontlikheid om hulle te versoen in ’n omvattende, insluitende ruimte wat nogtans die uniekheid van elke stelsel tot sy reg laat kom. In hierdie konteks neem die ontmoeting van die Christendom en die Boeddhisme ’n besondere plek in. Hy het ’n aantal klassieke mistieke tekste uit albei tradisies in Afrikaans vertaal en in die ruimte hierbo genoem, vertolk. Afgesien van die klassieke dokument wat hier aan die Afrikaanse leser voorgelê word, is onder andere die volgende vroeg-Boeddhistiese tekste uit die oorspronklike Pāli vertaal en vertolk:* Aandag, kalmte en insig. ’n Uiteensetting van Theravada Boeddhistiese meditasie aan die hand van die (Maha-) Satipatthana-Sutta* (1979) en Skep die skip leeg en ander vroeë Boeddhistiese gedigte. ’n Vertaling, uit Pali, vandie Sutta Nipata (1999).
