Export Metadata
| Title | Hoofstuk 4: Eskatologie |
|---|---|
| Contributor | Ignatius W.C. van Wyk(author) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/aosis.2022.BK327.04 |
| Landing page | http://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/327 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/ |
| Copyright | Ignatius (Natie) W.C. van Wyk. Licensee: AOSIS (Pty) Ltd. The moral right of the authors has been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Published on | 2022-10-28 |
| Print length | 21 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BIC |
|
| Keywords |
|
| Funding |
Contributors
Ignatius W.C. van Wyk
(author)Natie van Wyk (1953) is tans navorsingsgenoot van die Departement Historiese en Sistematiese Teologie in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria in Suid-Afrika. Hy was vóór sy emeritaat in 2018, dosent in sistematiese en historiese teologie. Hy het aan die Randse Afrikaanse Universiteit in Johannesburg, die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van Bonn in Duitsland studeer. Hy was gedurende 2016 en 2017 verantwoordelik vir publikasies ter viering van die 500-jarige herdenking van die Reformasie. Onder sy redakteurskap word die boek Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie in 2017 deur AOSIS Books gepubliseer. In 2019 publiseer hy ’n boek by AOSIS Books getiteld, Martin Luther: ’n Inleiding tot sy lewe, denke en geskrifte. Gerhard Sauter (Bonn) het die aanvanklike belangstelling in Melanchthon by die outeur gewek danksy ’n reeks publikasies oor die Confessio Augustana in 1980. Ernstige navorsing oor Melanchthon het egter eers in die voorbereidingsjare vir die jubileum begin. Hy is getroud met prof. (emeritus) dr. Neltjie van Wyk (Verpleegkunde, UP). Hulle het twee seuns, Gert en Naas, aan wie hierdie boek opgedra word.
