Export Metadata
| Title | Suid-Afrika se pre-1994 taalbeleidskonteks |
|---|---|
| Contributor | Theodorus du Plessis(author) |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Theodorus du Plessis |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Die bykans meteoritiese opgang van SAGT sedert Suid-Afrika se politieke oorgangsjare teen die einde van die tagtigerjare van die vorige eeu van ’n haas onbekende minderheidstaal (vir sommige ’n blote ‘tegniek’) tot een van ’n klein groepie nasionale gebaretale ter wêreld wat van die eerstes was om in hulle lande wetlike erkenning te verkry, noodsaak kontekstualisering.Sodanige erkenning het saamgeval met die totstand-koming van ’n breë demokratiese bestel in Suid-Afrika gedurende die vroeë negentigerjare van die vorige eeu en is tegelykertyd die uitvloeisel van die daarmee gepaardgaande indringende nasionale taalgesprek wat in die naloop van die Soweto 1976-opstand op dreef gekom het. |
| Long abstract | Die bykans meteoritiese opgang van SAGT sedert Suid-Afrika se politieke oorgangsjare teen die einde van die tagtigerjare van die vorige eeu van ’n haas onbekende minderheidstaal (vir sommige ’n blote ‘tegniek’) tot een van ’n klein groepie nasionale gebaretale ter wêreld wat van die eerstes was om in hulle lande wetlike erkenning te verkry, noodsaak kontekstualisering.Sodanige erkenning het saamgeval met die totstand-koming van ’n breë demokratiese bestel in Suid-Afrika gedurende die vroeë negentigerjare van die vorige eeu en is tegelykertyd die uitvloeisel van die daarmee gepaardgaande indringende nasionale taalgesprek wat in die naloop van die Soweto 1976-opstand op dreef gekom het. |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
