
Van tegniek tot ampstaal: Die opkoms van Suid-Afrikaanse Gebaretaal as 12de amptelike taal van Suid-Afrika
- Theodorus du Plessis(author)
| Title | Van tegniek tot ampstaal |
|---|---|
| Subtitle | Die opkoms van Suid-Afrikaanse Gebaretaal as 12de amptelike taal van Suid-Afrika |
| Contributor | Theodorus du Plessis(author) |
| DOI | https://doi.org/10.64449/9781997468875 |
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/369 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Theodorus du Plessis |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| ISBN | 978-1-997468-86-8 (Paperback) |
| 978-1-997468-87-5 (PDF) | |
| 978-1-997468-89-9 (XML) | |
| 978-1-997468-88-2 (EPUB) | |
| Short abstract | Hierdie monografie bied ’n indringende blik op die unieke taalbeplanningsverhaal van Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT). Dit dokumenteer die dinamiese interaksie tussen vasberade Dowe veldtogvoerders, besluitnemers en ander rolspelers en komplekse wetgewende prosesse . |
| Long abstract | Hierdie monografie bied ’n indringende blik op die unieke taalbeplanningsverhaal van Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT). Dit dokumenteer die dinamiese interaksie tussen vasberade Dowe veldtogvoerders, besluitnemers en ander rolspelers en komplekse wetgewende prosesse . Die skrywer neem die leser op ’n reis vanaf die eerste deurbrake in die Suid-Afrikaanse Skolewet van 1996 tot by die uiteindelike volle verampteliking, te midde van ’n konteks van "Verengelsingstirannie" en die stryd van minderheidstale. |
| Print length | 410 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| Dimensions | 153 x 23 x 229 mm | 6.02" x 0.91" x 9.02" (Paperback) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
| Keywords |
|
Contents
Voorwoord
(pp. 1–7)- Theodorus du Plessis
Inleiding
(pp. 13–32)- Theodorus du Plessis
- Theodorus du Plessis
- Theodorus du Plessis
- Theodorus du Plessis
- Theodorus du Plessis
- Theodorus du Plessis
Tweede poging tot verampteliking: ʼn moeisame dog relatief suksesvolle proses (2007-2023)
(pp. 225–309)- Theodorus du Plessis
Taalbeplanning vir SAGT in oënskou
(pp. 309–344)- Theodorus du Plessis
Ten besluite en vooruitskouend
(pp. 345–355)- Theodorus du Plessis
