Export Metadata
| Title | Voorwoord |
|---|---|
| Contributor | Theodorus du Plessis(author) |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Theodorus du Plessis |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Die plan vir die monografie het gedurende Februarie 2020 ontstaan na aanleiding van die jaarlikse uitnodiging van die PUK-Kanselierstrust om aansoek te doen om befondsing van “... akademiese projekte wat tot publikasies in Afrikaans sal lei of wat die gebruik van Afrikaans as wetenskaplike taal op ander wyses kan bevorder”.1 In daardie stadium het die meeste publikasies oor Suid-Afrikaanse Gebaretaal oor die algemeen in Engels verskyn, ʼn situasie wat tans (2025) steeds die geval is. |
| Long abstract | Die plan vir die monografie het gedurende Februarie 2020 ontstaan na aanleiding van die jaarlikse uitnodiging van die PUK-Kanselierstrust om aansoek te doen om befondsing van “... akademiese projekte wat tot publikasies in Afrikaans sal lei of wat die gebruik van Afrikaans as wetenskaplike taal op ander wyses kan bevorder”.1 In daardie stadium het die meeste publikasies oor Suid-Afrikaanse Gebaretaal oor die algemeen in Engels verskyn, ʼn situasie wat tans (2025) steeds die geval is. Dieselfde tendens geld vir die twintigtal publikasies op die terrein van taalbeleid en -beplanning vir Suid-Afrikaanse Gebaretaal. ’n Afrikaanse publikasie oor die onderwerp sou verseker ’n bydrae kon lewer. |
| Page range | pp. 1–7 |
| Print length | 7 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
