Die gebaretaalgemeenskap, gebaretale en Suid-Afrikaanse Gebaretaal
- Theodorus du Plessis(author)
Export Metadata
| Title | Die gebaretaalgemeenskap, gebaretale en Suid-Afrikaanse Gebaretaal |
|---|---|
| Contributor | Theodorus du Plessis(author) |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Theodorus du Plessis |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Aangesien gebaretale danksy die werk van die WFD en verskeie verdrae van die VN met betrekking tot minderhede en persone met gestremdhede veral vanaf die negentigerjare van die 20ste eeu wêreldwyd toenemend meer prominensie begin geniet het, het dit as’t ware konvensie geword om by studies oor die onderwerp ter aanvang ’n aantal gereelde vrae omtrent die tale aan die orde te stel. Vroeë Suid-Afrikaanse outeurs oor die onderwerp, soos Penn et al. (1984), Penn (1993a), Aarons en Akach (1998), Aarons en Morgan (1998), Aarons (1999) en selfs latere outeurs soos Storbeck (2000) en McIlroy en Storbeck (2011) se bydraes in dieselfde gees bied daarom ’n nuttige vertrekpunt vir ’n bespreking oor kwessies omtrent gebaretale oor die algemeen en van SAGT in die besonder. |
| Long abstract | Aangesien gebaretale danksy die werk van die WFD en verskeie verdrae van die VN met betrekking tot minderhede en persone met gestremdhede veral vanaf die negentigerjare van die 20ste eeu wêreldwyd toenemend meer prominensie begin geniet het, het dit as’t ware konvensie geword om by studies oor die onderwerp ter aanvang ’n aantal gereelde vrae omtrent die tale aan die orde te stel. Vroeë Suid-Afrikaanse outeurs oor die onderwerp, soos Penn et al. (1984), Penn (1993a), Aarons en Akach (1998), Aarons en Morgan (1998), Aarons (1999) en selfs latere outeurs soos Storbeck (2000) en McIlroy en Storbeck (2011) se bydraes in dieselfde gees bied daarom ’n nuttige vertrekpunt vir ’n bespreking oor kwessies omtrent gebaretale oor die algemeen en van SAGT in die besonder. |
| Page range | pp. 33–72 |
| Print length | 40 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
