Export Metadata
| Title | Taalbeplanning vir SAGT in oënskou |
|---|---|
| Contributor | Theodorus du Plessis(author) |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Theodorus du Plessis |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Die opkoms van SAGT as amptelike taal van Suid-Afrika is oor die bestek van die laaste vier hoofstukke in terme van onderskeibare periodes (voor-verampteliking, eerste verampteliking, tussenperiode en tweede verampteliking) behandel. In elke hoofstuk is ’n chronologiese oorsig verskaf van die ontplooiing van TBP met betrekking tot SAGT binne die betrokke periode, wat daarna afgesluit is met ’n saaklike besinning oor die belangrikste mylpale wat met betrekking tot TBP behaal is. |
| Long abstract | Die opkoms van SAGT as amptelike taal van Suid-Afrika is oor die bestek van die laaste vier hoofstukke in terme van onderskeibare periodes (voor-verampteliking, eerste verampteliking, tussenperiode en tweede verampteliking) behandel. In elke hoofstuk is ’n chronologiese oorsig verskaf van die ontplooiing van TBP met betrekking tot SAGT binne die betrokke periode, wat daarna afgesluit is met ’n saaklike besinning oor die belangrikste mylpale wat met betrekking tot TBP behaal is. In hierdie laaste hoofstuk is dit ten besluite wenslik om ’n oorsigtelike perspektief op die hele tydperk te bied, maar ook om ’n vergelyking te maak van TBP in die verskillende periodes. |
| Page range | pp. 309–344 |
| Print length | 36 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| Media | 1 illustration |
| 6 tables | |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
