Export Metadata
| Title | Ten besluite en vooruitskouend |
|---|---|
| Contributor | Theodorus du Plessis(author) |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Theodorus du Plessis |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Die oogmerk met die monografie was om ter aansluiting by bestaande wêreldwye studies oor die regserkenning van nasionale gebaretale die opkoms van SAGT as amptelike taal vanuit die oogpunt van TBP te beskryf. Dit is gedoen aan die hand van ’n ontleding van relevante openbaar beskikbare dokumentasie hieromtrent en teen die agtergrond van teoretiese beginsels met betrekking tot TBP en die regserkenning van nasionale gebaretale. |
| Long abstract | Die oogmerk met die monografie was om ter aansluiting by bestaande wêreldwye studies oor die regserkenning van nasionale gebaretale die opkoms van SAGT as amptelike taal vanuit die oogpunt van TBP te beskryf. Dit is gedoen aan die hand van ’n ontleding van relevante openbaar beskikbare dokumentasie hieromtrent en teen die agtergrond van teoretiese beginsels met betrekking tot TBP en die regserkenning van nasionale gebaretale. |
| Page range | pp. 345–355 |
| Print length | 11 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
