Die tussenperiode: verdere erkenning sonder wesenlike resultate (1997-2006)
- Theodorus du Plessis(author)
Export Metadata
| Title | Die tussenperiode |
|---|---|
| Subtitle | verdere erkenning sonder wesenlike resultate (1997-2006) |
| Contributor | Theodorus du Plessis(author) |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Theodorus du Plessis |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Ons kan die volgende tien jaar of tussentydse tydperk wat die stryd om die verampteliking van SAGT betref vanuit die oogpunt van die behandelde wetlike prestasies as ’n soort watertrap-era beskou. Vanuit owerheidsoord word gedurende die onderhawige tydperk verskeie stappe geneem om onder meer die status van die taal as onderwystaal deur middel van verdere wetgewing en beleid te konsolideer. |
| Long abstract | Ons kan die volgende tien jaar of tussentydse tydperk wat die stryd om die verampteliking van SAGT betref vanuit die oogpunt van die behandelde wetlike prestasies as ’n soort watertrap-era beskou. Vanuit owerheidsoord word gedurende die onderhawige tydperk verskeie stappe geneem om onder meer die status van die taal as onderwystaal deur middel van verdere wetgewing en beleid te konsolideer. Dit blyk egter dat desondanks hierdie stappe in die onderwyspraktyk skynbaar nie veel van al die edele bedoelinge tereg gekom het nie. |
| Page range | pp. 201–223 |
| Print length | 23 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
