Tweede poging tot verampteliking: ʼn moeisame dog relatief suksesvolle proses (2007-2023)
- Theodorus du Plessis(author)
Export Metadata
| Title | Tweede poging tot verampteliking |
|---|---|
| Subtitle | ʼn moeisame dog relatief suksesvolle proses (2007-2023) |
| Contributor | Theodorus du Plessis(author) |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Theodorus du Plessis |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Die oorsig van die vorige hoofstuk oor SAGT se posisie en status sedert 1996 illustreer dat regserkenning as sodanig nie veel beteken wanneer wetlike mylpale nie omgesit word in konkrete uitkomste in die taalpraktyk nie. Desnieteenstaande die 1996-Grondwet se insluiting van ‘gebaretaal’ by PanSAT se taalmandaat omtrent taalbevordering en -ontwikkeling en die verampteliking van die taal in die onderwys dieselfde jaar word sedertdien nie noemenswaardige vordering hieromtrent gerapporteer nie. |
| Long abstract | Die oorsig van die vorige hoofstuk oor SAGT se posisie en status sedert 1996 illustreer dat regserkenning as sodanig nie veel beteken wanneer wetlike mylpale nie omgesit word in konkrete uitkomste in die taalpraktyk nie. Desnieteenstaande die 1996-Grondwet se insluiting van ‘gebaretaal’ by PanSAT se taalmandaat omtrent taalbevordering en -ontwikkeling en die verampteliking van die taal in die onderwys dieselfde jaar word sedertdien nie noemenswaardige vordering hieromtrent gerapporteer nie. Wel het belangrike aanvullende beleide tot stand gekom wat SAGT se posisie in die onderwys verder verskans het. Selfs hierdie maatreëls het eers werklik in die praktyk neerslag gevind danksy die litigasie van 2009 wat (uiteindelik) die ondertussen hernoemde DBO beweeg het om ’n gebaretaalkurrikulum te ontwikkel. Sedertdien het die taal se posisie in die onderwys wel ietwat verbeter, maar nie tot by die punt waar dit as ideaal beskou sou kon word nie |
| Page range | pp. 225–309 |
| Print length | 85 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
