Eerste poging tot verampteliking: ʼn onverwagse maar gemengde sukses (1993-1996)
- Theodorus du Plessis(author)
Export Metadata
| Title | Eerste poging tot verampteliking |
|---|---|
| Subtitle | ʼn onverwagse maar gemengde sukses (1993-1996) |
| Contributor | Theodorus du Plessis(author) |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Theodorus du Plessis |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Die oorsig van TBP vir SAGT wat volg, hou rekening met die besonderse band met regserkenning, gedagtig aan Murray (2015a:381) se stelling dat ’n stryd om regserkenning vir gebaretale in werklikheid ’n vorm van taalbeplanning is. Gevolglik val die klem in die oorsig op die verloop van die stryd om regserkenning vir SAGT, ’n stryd wat toenemend meer sigbaar word vanaf die vroeë negentigerjare van die 20ste eeu tot en met die erkenning van SAGT as ’n 12de amptelike taal in Julie 2023. Die oorsig word in navolging van Du Plessis (2023:598 e.v.) in die vorm van ’n tydlyn van verwante mylpale wat chronologies aangebied word. |
| Long abstract | Die oorsig van TBP vir SAGT wat volg, hou rekening met die besonderse band met regserkenning, gedagtig aan Murray (2015a:381) se stelling dat ’n stryd om regserkenning vir gebaretale in werklikheid ’n vorm van taalbeplanning is. Gevolglik val die klem in die oorsig op die verloop van die stryd om regserkenning vir SAGT, ’n stryd wat toenemend meer sigbaar word vanaf die vroeë negentigerjare van die 20ste eeu tot en met die erkenning van SAGT as ’n 12de amptelike taal in Julie 2023. |
| Page range | pp. 139–199 |
| Print length | 61 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| Media | 11 tables |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
