Hoofstuk 9: Mistifikasie en geloof: Dekonstruksie van geloofsverstaan in kategesemateriaal van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
- Gabriël M.J. (Gafie) van Wyk (author)
Export Metadata
| Title | Hoofstuk 9: Mistifikasie en geloof: Dekonstruksie van geloofsverstaan in kategesemateriaal van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika |
|---|---|
| Contributor | Gabriël M.J. (Gafie) van Wyk (author) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/hts.v73i5.4516 |
| Landing page | http://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/43 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/ |
| Copyright | Ignatius W.C. (Natie) van Wyk 2017. Licensee: AOSIS (Pty) Ltd. The moral rights of the authors have been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Publication place | Durbanville, Cape Town, South Africa |
| Published on | 2017-11-28 |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BIC |
|
| Keywords |
|
Contributors
Gabriël M.J. (Gafie) van Wyk
(author)Gafie van Wyk (1958) is deeltyds predikant van die Nederduitsch Hervormde Kerk in Kaapstad. Hy is ’n navorsingsgenoot in die Departement Kerkgeskiedenis en Kerkreg in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Na studie aan die Randse Afrikaanse Universiteit (tans die Universiteit van Johannesburg), die Universiteit van Port Elizabeth (tans the Nelson Mandela University) en die Universiteit van Pretoria in antieke tale, filosofie en teologie, promoveer hy in 1994 in filosofie aan die Randse Afrikaanse Universiteit met ’n proefskrif getiteld Metaphéroo: Die metaforologie van Hans Blumenberg. Sy navorsing fokus tans op die teologie geskiedenis van die 20ste eeu in Europa. Ander onderwerpe waaroor Van Wyk al gepubliseer het, sluit in die Fabels van Esopus (wat hy saam met Piet Boshoff uit Grieks in Afrikaans vertaal het), moderniteit, postmoderniteit en eietydse kultuurkritiek. Hy het ’n voorliefde daarvoor om oor tradisionele vakgrense heen navorsing te doen, maar dan met waardering vir die spesialisasie van die onderskeie vakwetenskappe. Epos: gafievw@mweb.co.za
