Voorwoord
- Ignatius W.C. (Natie) van Wyk(foreword by)
Export Metadata
| Title | Voorwoord |
|---|---|
| Contributor | Ignatius W.C. (Natie) van Wyk(foreword by) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/hts.v73i5.4821 |
| Landing page | http://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/43 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/ |
| Copyright | Ignatius W.C. (Natie) van Wyk 2017. Licensee: AOSIS (Pty) Ltd. The moral rights of the authors have been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Publication place | Durbanville, Cape Town, South Africa |
| Published on | 2017-11-28 |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BIC |
|
| Keywords |
|
Contributors
Ignatius W.C. (Natie) van Wyk
(foreword by)Natie van Wyk (1953) is tans Koördineerder: Ekumeniese Sake van die Nederduitsch Hervormde Kerk. Hy was predikant van die gemeentes Edenvale en Bloemfontein en is tans op deeltydse basis in die Gemeente Oos-Moot in Pretoria behulpsaam. Hy het tussen 1981 en 1984 onder Gerhard Sauter in Bonn, Duitsland, studeer. In hierdie tydneem hy ook deel aan die senior seminare van Bertold Klappert (Wuppertal) en Eberhard Jüngel (Tübingen). Sedert 1988 was hy dosent in verskeie vakgebiede (hoofsaaklik Sistematiese Teologie en Historiese Teologie). Hy was Hoof van die Hervormde Teologiese Opleiding en Direkteur van die Afrika Instituut vir Missiologie. Hy is die redakteur van die Tydskrif vir Hervormde Teologie en afdeling redakteur van die HTS Teologiese Studies. Hy is getroud met Prof. Neltjie van Wyk (Verpleegkunde, UP). Hulle het twee seuns. Epos: hto@mweb.co.za
