Hoofstuk 6: Om vryelik asem te haal in die lewensruimte van die trinitariese God: Jürgen Moltmann se bydrae tot ’n Reformatoriese teologievan solidariteit
- Tanya van Wyk(author)
Export Metadata
| Title | Hoofstuk 6: Om vryelik asem te haal in die lewensruimte van die trinitariese God: Jürgen Moltmann se bydrae tot ’n Reformatoriese teologievan solidariteit |
|---|---|
| Contributor | Tanya van Wyk(author) |
| DOI | https://doi.org/10.4102/hts.v73i5.4556 |
| Landing page | http://books.aosis.co.za/index.php/ob/catalog/book/43 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/ |
| Copyright | Ignatius W.C. (Natie) van Wyk 2017. Licensee: AOSIS (Pty) Ltd. The moral rights of the authors have been asserted. |
| Publisher | AOSIS |
| Publication place | Durbanville, Cape Town, South Africa |
| Published on | 2017-11-28 |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BIC |
|
| Keywords |
|
Contributors
Tanya van Wyk
(author)Tanya van Wyk (1981) is ’n senior lektor in Sistematiese Teologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Die titel van haar proefskrif was Kerk as heterotopiese ruimte: ’n Trinitaries-ekklesiologiese model vir die derde millennium. Haar navorsing fokus op Politieke Teologie en behels ondermeer ’n ondersoek na die verhouding tussen eenheid en verskeidenheid, inklusiwiteit en eksklusiwiteit asook die wyse waarop ‘dialoog’ plaasvind. Die navorsing fokus op die ontwikkeling van ’n politieke teologie wat in staat is om krities en met integriteit te reageer op die konteks waarin dit beoefen word. Binne die leerplan van die Fakulteit doseer sy aspekte van die klassieke loci van Sistematiese Teologie, naamlik die Triniteitsleer, ekklesiologie, eskatologie sowel asteologiese antropologie. Sy is ’n lid van die Tshwane Chapter van die Circle for Concerned African Women Theologians. Van Wyk is ’n geordende predikant van die Nederduitsch Hervormde Kerk en is ’n lid van die Hervormde Kerk se Nederlands sprekende gemeente in Parktown, Johannesburg. Epos: tanya.vanwyk@up.ac.za
