Die vestiging van Suid-Afrikaanse Gebaretaal as studierigting aan die UV
- Johan C Moll (author)
Export Metadata
| Title | Die vestiging van Suid-Afrikaanse Gebaretaal as studierigting aan die UV |
|---|---|
| Contributor | Johan C Moll (author) |
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/329 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Johan C Moll |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Gebaretaal as dissipline by die UV is stap vir stap uitgebou danksy die leidende rol van ʼn hoogs gerespekteerde Keniaa dr. Philemon Akach, allerweë bekend as die Vader van Gebaretaal in die Suid-Afrikaanse universiteitswese. Hy het Du Plessis se oog gevang en is onmiddellik genader toe sy kontraktermyn by die Dowe Federasie van Suid-Afrika (DoofSA beter bekend as DeafsA) uitgeloop het. Hy was daar vir die ontwikkeling van ʼn skoolsillabus vir SAGT verantwoordelik. |
| Long abstract | Gebaretaal as dissipline by die UV is stap vir stap uitgebou danksy die leidende rol van ʼn hoogs gerespekteerde Keniaa dr. Philemon Akach, allerweë bekend as die Vader van Gebaretaal in die Suid-Afrikaanse universiteitswese. Hy het Du Plessis se oog gevang en is onmiddellik genader toe sy kontraktermyn by die Dowe Federasie van Suid-Afrika (DoofSA beter bekend as DeafsA) uitgeloop het. Hy was daar vir die ontwikkeling van ʼn skoolsillabus vir SAGT verantwoordelik. |
| Page range | pp. 169–174 |
| Print length | 6 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
