
Ons laat tale werk: Geskiedenis van die Eenheid vir Taalfasilitering en Taalbemagtiging aan die Universiteit van die Vrystaat, 1992-2018.
- Johan C Moll (author)
| Title | Ons laat tale werk |
|---|---|
| Subtitle | Geskiedenis van die Eenheid vir Taalfasilitering en Taalbemagtiging aan die Universiteit van die Vrystaat, 1992-2018. |
| Contributor | Johan C Moll (author) |
| DOI | https://doi.org/10.64449/9781997468837 |
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/view/329/1407/6441 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Johan C Moll |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| ISBN | 978-1-997468-82-0 (Paperback) |
| 978-1-997468-83-7 (PDF) | |
| 978-1-997468-85-1 (XML) | |
| 978-1-997468-84-4 (EPUB) | |
| Short abstract | Die verhaal van die Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging (ETFB) in opeenvolgende gedaantes speel af teen die konteks van ’n veranderende en gedemokratiseerde Universiteit van die Vrystaat en buitelande meelewing deur ruim fondstoekenning deur n veniftige taalentrepreneur. Die kernbesigheid van die Eenheid was om taalonderrig, taalregte en taalkwessies onder die loep te neem, oplossings aan die hand te doen en waar moontlik te implementeer om sodoende studente, die Vrystaatse gemeenskap en die hele Suid-Afrika by te staan om ʼn nuwe demokratiese bedeling te aanvaar en ingrypende aanpassings te implementeer. |
| Long abstract | Die verhaal van die Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging (ETFB) in opeenvolgende gedaantes speel af teen die konteks van ’n veranderende en gedemokratiseerde Universiteit van die Vrystaat en buitelande meelewing deur ruim fondstoekenning deur n veniftige taalentrepreneur. Die kernbesigheid van die Eenheid was om taalonderrig, taalregte en taalkwessies onder die loep te neem, oplossings aan die hand te doen en waar moontlik te implementeer om sodoende studente, die Vrystaatse gemeenskap en die hele Suid-Afrika by te staan om ʼn nuwe demokratiese bedeling te aanvaar en ingrypende aanpassings te implementeer. Taalmiddele moes probeer vind word vir die sprekers van soveel verskillende tale ten einde mekaar behoorlik te probeer begryp. Die verhaal van die Eenheid word by tye ʼn spanningsvolle relaas van persoonlike oorlewing, van nuwe wêrelde geopen vir ʼn polities veragte en geïsoleerde land, van die skeppende krag wat die aanvaarding en benutting van transformasie inhou en beteken in die hande van brugbouers wat verandering aangryp tot heil en voordeel van alle taalsprekers in ʼn eens veragte land. Die tentakels van die Eenheid het wyd gestrek onder andere die WVK en Pansat en was n vormende faktor in die ontstaan van Gebaretaal as wetenskaplike dissipline. |
| Print length | 274 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
| Keywords |
|
Contents
- Johan C Moll
ʼn Omstrede taalnavorser tree na vore
(pp. 17–55)- Johan C Moll
- Johan C Moll
- Johan C Moll
- Johan C Moll
Diverse projekte
(pp. 223–231)- Johan C Moll
Eindbesinning
(pp. 233–235)- Johan C Moll
