Die Multilingual Informatics Development Programme (MIDP): sinergie tussen taalpraktyk en taalnavorsing
Export Metadata
| Title | Die Multilingual Informatics Development Programme (MIDP) |
|---|---|
| Subtitle | sinergie tussen taalpraktyk en taalnavorsing |
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/329 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Johan C Moll |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Die oorsprong van die MIDP kan in werklikheid teruggevoer word na die Vrystaatse Provinsiale Wetgewer wat teen 1995 met die daadwerklike hulp van Du Plessis (en die UV) ʼn omvattende tolk- en vertaaldiens met die steun van die Vlaamse Regering tot stand gebring het. Gelukkig was die Provinsie Antwerpen (Vlaandere, België) aan die uitkyk vir die befondsing van ʼn inligtingsontwikkelingsprogram as logiese voortsetting van Vlaandere se verbintenis met die Vrystaatse Provinsie was (Multilingual, Informatics and Development, 2000:1). |
| Long abstract | Die oorsprong van die MIDP kan in werklikheid teruggevoer word na die Vrystaatse Provinsiale Wetgewer wat teen 1995 met die daadwerklike hulp van Du Plessis (en die UV) ʼn omvattende tolk- en vertaaldiens met die steun van die Vlaamse Regering tot stand gebring het. Gelukkig was die Provinsie Antwerpen (Vlaandere, België) aan die uitkyk vir die befondsing van ʼn inligtingsontwikkelingsprogram as logiese voortsetting van Vlaandere se verbintenis met die Vrystaatse Provinsie was (Multilingual, Informatics and Development, 2000:1). Helsen het Du Plessis tydens sy drie maande verblyf in Leuven aan die begin van 1998 – ingevolge hierdie universiteit se internasionale uitwisselingsooreenkoms met die UV en as gas van Deprez genooi om die moontlikheid van ʼn opvolgprojek wat meertaligheid sou bevorder en tegelykertyd navorsing op die terrein sou onderneem, te bespreek. Hierdie drie het in die historiese Brasserie Gambrinus op die Leuvense Oude Markt ontmoet en daar die kontoere van die MIDP-projek vasgelê, onderhewig aan die suksesvolle uitvoering van ʼn loodsstudie |
| Page range | pp. 175–199 |
| Print length | 25 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
