Die ontstaan, ontwikkeling, herkonstitusionering en herposisionering en uiteindelike ontbinding van die ETFB (1992-2018)
- Johan C Moll (author)
Export Metadata
| Title | Die ontstaan, ontwikkeling, herkonstitusionering en herposisionering en uiteindelike ontbinding van die ETFB (1992-2018) |
|---|---|
| Contributor | Johan C Moll (author) |
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/329 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Johan C Moll |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Wat in hierdie hoofstuk onder die loep kom, is ʼn kritiese ontleding van die onstaan en ontwikkeling van ʼn indrukwekkende inisiatief binne die Fakulteit van Geesteswetenskappe (toe nog bekend as die Fakulteit van Lettere en Wysbegeerte) vanaf 1992. Alhoewel die naam daarvan in die begin die Taalfasiliteringsprogram was, sou dit in verskillende gedaantes vir meer as twee dekades lank voortbestaan. |
| Long abstract | Wat in hierdie hoofstuk onder die loep kom, is ʼn kritiese ontleding van die onstaan en ontwikkeling van ʼn indrukwekkende inisiatief binne die Fakulteit van Geesteswetenskappe (toe nog bekend as die Fakulteit van Lettere en Wysbegeerte) vanaf 1992. Alhoewel die naam daarvan in die begin die Taalfasiliteringsprogram was, sou dit in verskillende gedaantes vir meer as twee dekades lank voortbestaan. Dit vervorming en herstrukturering daarvan het datumgewys soos volg verloop: •die Taalfasiliteringsprogram (TFP), 1992-1998 (dekaan: prof. Andries Snyman, 1988-1998)•die Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging (ETFB), 1998-2005 (dekaan: proff. Danie Strauss, 1998-20011 en Gerhardt de Klerk, 2001-20092)•die Eenheid vir Taalbestuur (ETB), 2005-2010 (dekaan: proff. Gerhardt de Klerk, 2001-2009 en Lucius Botes, 2009-20173die hergekonstitueerde Eenheid vir Taalfasilitering en |
| Page range | pp. 57–166 |
| Print length | 110 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
