Eenhede, Uitdagings, Konteks en Leierskap
- Johan C Moll (author)
Export Metadata
| Title | Eenhede, Uitdagings, Konteks en Leierskap |
|---|---|
| Contributor | Johan C Moll (author) |
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/329 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Johan C Moll |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Die verandering van Suid-Afrika na ʼn demokratiese staat in April 1994 sou ʼn impak op alle fasette van die Suid-Afrikaanse samelewing hê en het ook groot veranderinge op taalterrein tot gevolg gehad. Immers, die nuwe Grondwet wat wêreldwyd geloof is as bevrydend ten opsigte van alle kulturele groepe, geloofsoortuigings, seksuele oriëntasies en noem maar op, kon nou inderdaad voorgehou word as wêreldwyd navolgenswaardig. |
| Long abstract | Die verandering van Suid-Afrika na ʼn demokratiese staat in April 1994 sou ʼn impak op alle fasette van die Suid-Afrikaanse samelewing hê en het ook groot veranderinge op taalterrein tot gevolg gehad. Immers, die nuwe Grondwet wat wêreldwyd geloof is as bevrydend ten opsigte van alle kulturele groepe, geloofsoortuigings, seksuele oriëntasies en noem maar op, kon nou inderdaad voorgehou word as wêreldwyd navolgenswaardig. Dit was veral ten opsigte van die Afrika-kontinent waar baie lande tot nou nog toe, vasgevang is in onverdraagsaamheidvan die ergste graad tot selfs doodstraf vir homoseksuele oortredings en totale onverdraagsaamheid teenoor sekere taal- en kulturele groepe. |
| Page range | pp. 1–16 |
| Print length | 16 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
