Eindbesinning
- Johan C Moll (author)
Export Metadata
| Title | Eindbesinning |
|---|---|
| Contributor | Johan C Moll (author) |
| Landing page | https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujp/catalog/book/329 |
| License | https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 |
| Copyright | Johan C Moll |
| Publisher | UJ Press |
| Publication place | Johannesburg |
| Published on | 2025-12-31 |
| Short abstract | Dit is bykans ʼn onbegonne taak om die waarde van die gemeenskapsdiens en akademiese bydraes van ETFB en die aandeel van die leierpersoon in die verhaal, Theodorus du Plessis, na behore te probeer peil. Bloot ʼn vlugtige blik op die omvangryke inhoudsopgawe toon die verstommende verskeidenheid van terreine wat bestryk en die nuwe akademiese terreine wat ontgin is. |
| Long abstract | Dit is bykans ʼn onbegonne taak om die waarde van die gemeenskapsdiens en akademiese bydraes van ETFB en die aandeel van die leierpersoon in die verhaal, Theodorus du Plessis, na behore te probeer peil. Bloot ʼn vlugtige blik op die omvangryke inhoudsopgawe toon die verstommende verskeidenheid van terreine wat bestryk en die nuwe akademiese terreine wat ontgin is. |
| Page range | pp. 233–235 |
| Print length | 3 pages |
| Language | Afrikaans (Original) |
| THEMA |
|
| BISAC |
|
